Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening : ’n Missionêre Christologie

In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
:
Year of Publication:2017
Language:Afrikaans
Physical Description:1 electronic resource (321 p.)
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Other title:Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening
Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening
Summary:In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
ISBN:1928424112
Hierarchical level:Monograph