Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : : ~'n missionêre teologie ~ / / Pieter Verster.

Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
VerfasserIn:
Year of Publication:2021
Language:Afrikaans
Physical Description:1 electronic resource (242 p.)
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id 993562956404498
ctrlnum (CKB)4100000011809085
(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93334
(EXLCZ)994100000011809085
collection bib_alma
record_format marc
spelling Verster, Pieter, author.
Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ / Pieter Verster.
Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
Wonderbare Heilige Gees Ãn die Vader van liefde
Bloemfontein UJ Press 2021
1 electronic resource (242 p.)
text txt rdacontent
computer c rdamedia
online resource cr rdacarrier
Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
Afrikaans
Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International CC BY-NC 4.0 https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/legalcode
Description based on print version record; resource not viewed.
Unrestricted online access
Philosophy of religion bicssc
Christianity bicssc
Heilige Gees
Drie-eenheid
belydenis
eenheid
die verbond
geloof
sakramente
heiligmaking
missionale kerk
Christologie
1-928424-74-0
language Afrikaans
format eBook
author Verster, Pieter,
spellingShingle Verster, Pieter,
Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ /
author_facet Verster, Pieter,
author_variant p v pv
author_role VerfasserIn
author_sort Verster, Pieter,
title Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ /
title_sub ~'n missionêre teologie ~ /
title_full Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ / Pieter Verster.
title_fullStr Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ / Pieter Verster.
title_full_unstemmed Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ / Pieter Verster.
title_auth Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ /
title_alt Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
Wonderbare Heilige Gees Ãn die Vader van liefde
title_new Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde :
title_sort die wonderbare heilige gees én die vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ /
publisher UJ Press
publishDate 2021
physical 1 electronic resource (242 p.)
isbn 1-928424-75-9
1-928424-74-0
callnumber-first B - Philosophy, Psychology, Religion
callnumber-subject BV - Practical Theology
callnumber-label BV10
callnumber-sort BV 210.3 V47 42020
illustrated Not Illustrated
work_keys_str_mv AT versterpieter diewonderbareheiligegeesendievadervanliefdenmissionereteologie
AT versterpieter wonderbareheiligegeesendievadervanliefde
AT versterpieter wonderbareheiligegeesandievadervanliefde
AT versterpieter wonderbareheiligegeesendievadervanliefdenmissionereteologie
status_str n
ids_txt_mv (CKB)4100000011809085
(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93334
(EXLCZ)994100000011809085
carrierType_str_mv cr
is_hierarchy_title Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde : ~'n missionêre teologie ~ /
_version_ 1796652159251513344
fullrecord <?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><collection xmlns="http://www.loc.gov/MARC21/slim"><record><leader>03096nam-a2200433z--4500</leader><controlfield tag="001">993562956404498</controlfield><controlfield tag="005">20230207205023.0</controlfield><controlfield tag="006">m o d </controlfield><controlfield tag="007">cr|mn|---annan</controlfield><controlfield tag="008">202210s2021 xx |||||o ||| 0|afr d</controlfield><datafield tag="020" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">1-928424-75-9</subfield></datafield><datafield tag="035" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">(CKB)4100000011809085</subfield></datafield><datafield tag="035" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93334</subfield></datafield><datafield tag="035" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">(EXLCZ)994100000011809085</subfield></datafield><datafield tag="041" ind1="0" ind2=" "><subfield code="a">afr</subfield></datafield><datafield tag="050" ind1="0" ind2="0"><subfield code="a">BV10.3</subfield><subfield code="b">.V47 2020</subfield></datafield><datafield tag="100" ind1="1" ind2=" "><subfield code="a">Verster, Pieter,</subfield><subfield code="e">author.</subfield></datafield><datafield tag="245" ind1="1" ind2="4"><subfield code="a">Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde :</subfield><subfield code="b">~'n missionêre teologie ~ /</subfield><subfield code="c">Pieter Verster.</subfield></datafield><datafield tag="246" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde</subfield></datafield><datafield tag="246" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Wonderbare Heilige Gees Ãn die Vader van liefde</subfield></datafield><datafield tag="260" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Bloemfontein</subfield><subfield code="b">UJ Press</subfield><subfield code="c">2021</subfield></datafield><datafield tag="300" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">1 electronic resource (242 p.)</subfield></datafield><datafield tag="336" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">text</subfield><subfield code="b">txt</subfield><subfield code="2">rdacontent</subfield></datafield><datafield tag="337" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">computer</subfield><subfield code="b">c</subfield><subfield code="2">rdamedia</subfield></datafield><datafield tag="338" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">online resource</subfield><subfield code="b">cr</subfield><subfield code="2">rdacarrier</subfield></datafield><datafield tag="520" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek</subfield></datafield><datafield tag="546" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Afrikaans</subfield></datafield><datafield tag="540" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International</subfield><subfield code="f">CC BY-NC 4.0</subfield><subfield code="u">https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/legalcode</subfield></datafield><datafield tag="588" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Description based on print version record; resource not viewed.</subfield></datafield><datafield tag="506" ind1=" " ind2=" "><subfield code="f"> Unrestricted online access</subfield></datafield><datafield tag="650" ind1=" " ind2="7"><subfield code="a">Philosophy of religion</subfield><subfield code="2">bicssc</subfield></datafield><datafield tag="650" ind1=" " ind2="7"><subfield code="a">Christianity</subfield><subfield code="2">bicssc</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Heilige Gees</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Drie-eenheid</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">belydenis</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">eenheid</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">die verbond</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">geloof</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">sakramente</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">heiligmaking</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">missionale kerk</subfield></datafield><datafield tag="653" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">Christologie</subfield></datafield><datafield tag="776" ind1=" " ind2=" "><subfield code="z">1-928424-74-0</subfield></datafield><datafield tag="906" ind1=" " ind2=" "><subfield code="a">BOOK</subfield></datafield><datafield tag="ADM" ind1=" " ind2=" "><subfield code="b">2024-01-16 00:52:03 Europe/Vienna</subfield><subfield code="f">system</subfield><subfield code="c">marc21</subfield><subfield code="a">2021-04-03 23:05:43 Europe/Vienna</subfield><subfield code="g">false</subfield></datafield><datafield tag="AVE" ind1=" " ind2=" "><subfield code="i">DOAB Directory of Open Access Books</subfield><subfield code="P">DOAB Directory of Open Access Books</subfield><subfield code="x">https://eu02.alma.exlibrisgroup.com/view/uresolver/43ACC_OEAW/openurl?u.ignore_date_coverage=true&amp;portfolio_pid=5340566530004498&amp;Force_direct=true</subfield><subfield code="Z">5340566530004498</subfield><subfield code="b">Available</subfield><subfield code="8">5340566530004498</subfield></datafield></record></collection>